AHI Netwerk Geleentheid

DIE JAAR IS OP SY EINDE!!

KOM LUISTER NA WAT DIE EKONOMIESE VERWAGTINGE IS VIR 2013

U word uitgenooi om die aand te kom geniet saam met Sakemanne en -Vroue en die geleentheid te gebruik om te NETWERK!! (Bring asb. genoeg besigheidskaartjies saam)

Vir meer inligting kliek op die skakel en laai die informasie af